Mooi rooi

by Cobra   Mar 22, 2008


Ek sit in die bar
En loer vir haar.
Met blou oe so mooi
Ek wil haar huis toe nooi.

Ek stap toe oor
En stel my voor.
Sy bloos so mooi
Met hare so rooi.

Sy vra vir my
Terwyl ons vry.
Is jy nie bang
Vir die wille ding?

Met rooi hare en al
n laggie so vaal.
Skrik ek nie sommer
Geen rede vir kommer.

0


Did You Like This Poem?

Latest Comments

More Poems By Cobra